![]() | |
Volledige naam | Sportverein Tasmania-Gropiusstadt , 1973 e.V. |
Stigtingsdatum | 2 Junie 1900 |
Tuisveld | Werner Seelenbinder Sportpark, Berlyn |
Kapasiteit | 3 000 |
Kompetisie | Verbandsliga Berlyn |
SV Tasmania Gropiusstadt 73 is 'n sportklub uit die Neukölln-distrik van Berlyn, die hoofstad van Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook 'n afdeling vir kegelbal. Gropiusstadt is 'n buurt in Neukölln.